Spell Zone 1-7 (Afrikaans) - (Download)

R850.00

Graad 1 – 7 – Spel is baie belangrik want dit is die boustene vir lees! Dit help met die verbintenis tussen klanke en woorde. Spel Zone se woorde het elk sy eie klankbane wat help met uitspraak en bevorder woordherkenning! (Download Only)

Description

Graad 1 tot 7 Spelprogram, bevat 3500 woorde.
Vlakke in die program: Flitskaart spel – woorde word gewys, met ‘n klankbaan en nadat die woord verdwyn word dit gespel vanaf u kind se visuele geheue.
Of ‘n ouditiewe spel kan gekies word, waar slegs die klankbaan gehoor word.
Moeilikheidsvlak word aangepas per graad (vanaf 4 sekondes in Graad 1 tot 600 millisekondes in Graad 7)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Spell Zone 1-7 (Afrikaans) – (Download)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *