Online Debit Order Form

Hou asb in gedagte dat hierdie keuse uitwerk teen 'n debietorder bedrag van R499 (p/m) vir 12 maande Jou rekening sal nie weer gedebiteer word na 12 maande nie.
  • Voorwaardes geld
Hou asb in gedagte dat hierdie keuse slegs 'n 12 maande ooreenkoms is en dat dit uitwerk teen 'n debietorder bedrag van R199 (p/m) vir 12 maande Jou rekening sal nie weer gedebiteer word na 12 maande nie. Jy sal eers weer moet aansluit vir die volgende jaar sodat jy weer toegang kan kry tot die daaropvolgende 12 maande.
  • Voorwaardes geld